Successfully reported

Verified Reviews

Volksrust

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Volksrust

Rated 3.4 out of 5 based on 63 reviews.

Volksrust

Delux Guesthouse

"Very busy with all the trucks, but managed."

Volksrust

Volksrust White Towers Guest House

"Paaie is aaklig, maar oral is dit maar so, meer gat as pad."

Volksrust

Delux Guesthouse

"Die paaie is vol slaggate. Mense is vriendelik."

Volksrust

Delux Guesthouse

"Great town from what I have seen in such a short space of time. I would like to return for a bit of a longer stay so I can review better. But it will have to be in summer. The cold is ruthless that side. I don't like it. "

Volksrust

Mountain View Lodge

"Baie mooi plattelandse dorpie, veral waar Mountain view lodge is."

Volksrust

Mountain View Lodge

"People are fantastic, town needs infrastructure upgrades/upkeep."

Volksrust

Gecko's Gastehuis Volksrust

"Was vir my baie hartseer om te sien hoe daai dorp lyk en die toestand van die paaie. Maar die mense is vriendelik en baie aangenaam."

Volksrust

Delux Guesthouse

"Good small town."

Volksrust

Mountain View Lodge

"Regtig jammer dat die dorp agteruitgaan, nie veel om daar te sien nie. Die N11 suid vanaf Bethal en verder aan Newcastle toe is in baie goeie toestand. Baie Boer- Oorlog geskiedenis in die omgewing vir die wat belangstel, kry net die korrekte gids of iemand wat die omgewing ken."

Volksrust

Battlefields Guest House

"Ons was daar vir 'n skolesportbyeenkoms. Sal nie vir vakansie soontoe gaan nie."

Volksrust

Majuba Guest Lodge

"Ongelooflike verkeer met koeltrokke."

Volksrust

Volksrust White Towers Guest House

"Die dorp het net die basiese winkels, maar geen ander toeriste-aantreklikhede nie. Sou graag dalk meer geskenwinkels en restaurante wou sien."

Volksrust

Volksrust White Towers Guest House

"Deurgaans dorp. Tensy jy familie daar het."

Volksrust

Mountain View Lodge

"My kind of place to visit."

Volksrust

Mountain View Lodge

"Tragies, soos feitlik alle dorpies op die platteland in Suid-Afrika, het Volksrust vanaf die pragtige ou dorpie 50 jaar gelede verval tot 'n tipiese Afrika Derdewêreldstandaard-dorp."

Volksrust

Mountain View Lodge

"Daar is baie geskiedkundige areas rondom Volksrust wat die moeite werd is om te gaan sien. Die dorp self het niks om te bied nie en dit lyk plek-plek erg vervalle. As jy, as toeris, verby die kant van Volksrust kan kyk, gaan maak gerus ‘n draai."

Volksrust

Mountain View Lodge

"They must think of future retail projects."

Volksrust

Volksrust White Towers Guest House

"I wanted to play golf and the Volksrust GC was fantastic, thanks for the recent rains. The staff were very helpful, thank you."

Volksrust

Battlefields Guest House

"Die omgewing is pragtig! Systrate in baie slegte toestand."

Volksrust

Mon-Aé Guesthouse Volksrust

"Die koffiewinkel langs die kerk in die hoofstraat bedien uitstekende ontbyt en middagete. Die biltong en kaas sous rump steak sal jy nie sommer beter elders kry nie!"

Volksrust

Gecko's Gastehuis Volksrust

"'n Plek met die vriendelikste mense. 'n Groot gesin!"

Volksrust

Gecko's Gastehuis Volksrust

"The people of Volksrust in general are so friendly. Everyone goes out of their way to help you and make you feel at home."

Volksrust

Mon-Aé Guesthouse Volksrust

"Het groot geword in die dorp, maar die verval van ieder en elke straat in onbeskryflik hartseer."

Volksrust

Volksrust White Towers Guest House

"Ek sal dit sterk aanbeveel vir mense wat 'n lekker gesellige plekkie soek."

Volksrust

Battlefields Guest House

"Paaie kort dringend aandag."

Volksrust

Smalkloof Guest House

"Mense is gasvry en vriendelik. Rustige omgewing. "

Volksrust

Volksrust Guest House

"Paaie is in 'n toestand."

Volksrust

Gecko's Gastehuis Volksrust

"Hulle kan gerus net iets aan die slaggate doen."

Volksrust

Mon-Aé Guesthouse Volksrust

"Baie mooi omgewing."

Volksrust

Mon-Aé Guesthouse Volksrust

"Wakkerstroom is om die draai en daar is heelwat om te doen en te sien om jou verder besig te hou. "

Page
Showing 1 to 30
MonTueWedThuFriSatSun
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
MonTueWedThuFriSatSun
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789