Verified Reviews
Voor-Paardeberg Wine Ward
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Voor-Paardeberg Wine Ward
Rated 4.5 out of 5 based on 15 reviews.
"Baie dankie, Willem. Jul verblyf is werklik uitstekend! Ons sal beslis weer daar wil kom tuis gaan. "
"Pragtig, met die berge wat jou omring, mooi uitsigte orals. Spice Route en Fairview sommer naby. Rustiger as in die Kaap, soos wat in 'n klein dorpie verwag kan word."
"Daar is baie besienswaardighede vir enige ouderdom. Mooiste omgewing om by oor te bly."
"Solitude, peacefulness, the best place to spend quality time with family. It has game that walk to your door. It is a big feature for the kids."
"Die skoonheid, prag en praal van die wynlande kan nie beter beleef word as in die Voor Paardeberg Wyk nie!"
"Die area het baie interessante plekkies naby. Daar's wynproe, asook lekker eetplekke naby. Ons het sommer net rondgery en oral gaan inloer!"