Verified Reviews
Vryburg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Vryburg
Rated 3.3 out of 5 based on 188 reviews.
"Baie waarskuwings gekry oor toename in misdaad in Vryburg, maar afkomstig van Gauteng, was dit niks vreemd nie."
"Sal nie sommer in die aand hier rondloop nie. Hou voertuig se deure in die dag gesluit."
"Ons het nie regtig Vryburg besigtig nie, maar sal definitief weer daar kuier om meer te sien."
"Lock your doors when traveling through town. One of the couples in our group had there door opened and youngster attempted to steal a cell phone from the passengers hand."
"Ons het by Fishaways hul family pak van 4 vis en chips met rys en calamari met uie ringe gehad vir R199.90 sal dit enige tyd aanbeveel. Baie lekker gewees."
"Dit is sekerlik 'n goeie oornagtuiste, maar nie noodwendig vir langer tye se vermaak nie."
"Ook al was daar min tyd om die dorp en omgewing te verken het dit 'n rustige, landelike en gesellige atmosfeer gegee. Heelwat winkels met goeie verskeidenheid vars produkte. 'n Wildtuin naby. Die roete tussen Potchefstroom en Klerksdorp is pragtig."
"Maar soos enige ander Klein dorpie. Nie baie netjies. Naar as jy daar moet oornag. Daar is baie netjiese lekker gastehuise. Game view lodge beslis."
"Nie die mooiste dorp nie, maar die ligging op pad Noord-Kaap toe maak dit ‘n goeie stop."
"Die dorp is soos baie ander dorpies in die Noord-Kaap/ Noord-Wes: baie vuil. Alhoewel daar plekke in die dorp is wat mens graag wil sien of die dorp verken doen mens dit eerder nie."
"Dit was vir ons 'n gerieflike afstand vanaf Newcastle op pad na Namibië. Ons het lekker by Ocean Basket geëet. Wees net versigtig vir swaar voertuie wat deurgaans deur die dorp ry."
"Vryburg is nie 'n toeriste bestemming nie, maar eerder 'n oorbly plek tussen PTA/JHB Namibië of Botswana toe, of ideaal geleë vir mense wat in die area moet kom werk."
"Vryburg is 'n perfekte oorslaaparea tussen Gauteng en die Noord Kaap en Kgalagadi. Vriendelike mense en baie lekker gekuier."
"Die paaie lyk baie sleg, maar daar is ‘n paar geskiedkundige landmerke rondom Vryburg wat die moeite werd mag wees. "