Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Waterberg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Waterberg

Rated 4.4 out of 5 based on 2618 reviews.

Bela-Bela, Waterberg

Mabalingwe Elephant Lodge

"Also enjoyed a meal at Toeka se Dae Farmstall and Restaurant on the way in."

Bela-Bela, Waterberg

Carlana Holiday Accommodation

"Ek was bietjie omgekrap omdat die Aventura/Forever Resorts-oord nie dagbesoekers gevat het nie. Ons was letterlik loopafstand van hulle af en sou ideaal wees om daar te kon swem. Hulle is personeel is pleinweg net ongeskik en weet nie hoe om met publiek te praat nie. ATKV Klein Kariba het darem opgemaak daarvoor."

Bela-Bela, Waterberg

Mabalingwe- Dream Of Nature

"Toeka Restaurant was ondervinding. Pap en kaiings heerlik."

Vaalwater, Waterberg

Thaba Meetse Game Farm

"Vaalwater is very small and yet surprisingly good service. The only thing is getting to draw money can be a challenge as the cues are long."

Bela-Bela, Waterberg

Thaba Lenaka 1

"'n Moet vir toerisme."

Bela-Bela, Waterberg

Phumuza Bush Lodge

"Bela-Bela-area bied 'n groot verskeidenheid vakansieverblyf wat ook al jou behoefte is, rus in die Bosveld-atmosfeer, wild kyk, swem of wat ook al. Die inkopiesentrums en eetplekke is ook gerieflik naby indien mens 'n behoefte daarvoor het."

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Hornbill Lodge

"Would definitely visit again soon."

Waterberg

Waterberg Olifantshoek Private Game Farm

"Pragtige omgewing veral Vaalwater se kant toe."

Waterberg

3 on Cliff

"Mabalingwe is an excellent destination"

Waterberg

BushTime at Mabula

"Pragtige uitsigte, was bietjie droog toe ons daar was, maar ons het voor die reën gegaan. Dis naby genoeg aan Johannesburg om vir 'n kort rukkie weg te breek en ver genoeg om te vergeet van die stad."

Waterberg

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 265B Loerie

"Baie lekker winterbestemming."

Waterberg

Hornbill Private Lodge

"Mabalingwe het nie baie wild nie."

Waterberg

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 255B Kiewiet

"Dit was 'n heerlike ervaring en het baie wild gesien."

Waterberg

Mabalingwe Elephant Lodge

"Baie mooi en beslis 'n plek om te besoek."

Waterberg

Ezingweni Safari Lodge en Day Bush Spa

"Ons was al by 'n paar plekkies in die Waterberg-streek en beveel dit aan. Die natuurskoon is pragtig en jy voel veilig."

Waterberg

Hornbill Lodge

"Die omgewing is altyd mooi ná die somerreëns."

Waterberg

Klein Paradys Guest Farm

"Dit bly maar 'n mooi deel van ons land."

Waterberg

Birdsong Cottages

"Waterberge is uniek."

Waterberg

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 254 Kremetart

"Need a lifetime to explore the area."

Waterberg

Mabalingwe Elephant Lodge

"Love die Waterberg area."

Waterberg

Thaba Monate Game Lodge

"Waterberge het ongelooflik mooi toeriste-aantreklikhede. Ons geniet dit om ons eie streek en verskillende plekke te besoek. Beslis die moeite werd."

Waterberg

Leopardsrock 69

"Lieflike stil omgewing. Die bos en veld met diere in hul natuurlike habitat maak dit spesiaal. Om ver uit te kyk oor die vlaktes is beslis 'n pluspunt. En dit is nie ver van die stad nie, Pretoria. Maklik bereikbaar."

Waterberg

Elephant Lodge

"Lekker na aan Pretoria en omgewing."

Waterberg

Khaya Ingwe, Mabalingwe

"The Waterberg area is very beautiful."

Waterberg

Mabalingwe Elephant Lodge

"Heerlike om die pad te vat en bedags rond te ry in die reservaat. Mabalingwe is tops!"

Waterberg

Nuanetzi Game Lodge

"Okay area for a quick break away from city life."

Waterberg

Klein Paradys Guest Farm

"Dorpies binne afstand, eetplekke beskikbaar. Almal baie vriendelik."

Page
Page 45 - Showing 1321 to 1350
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!