Verified Reviews
Waterberg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Waterberg
Rated 4.4 out of 5 based on 2618 reviews.
"The monkeys, those relatives of ours they are very busy. But we listen to the advise not to open any windows."
"Ek dink Bela-Bela is ideal vir iemand van die stad om weg te breek vir 'n naweek. Die weer is mooi en daar is paar lekker padstalle. Mens kan ook die bekende resort besoek as 'n dagbesoeker en slaap by 'n stil wildsplaas met voldoende wild en bos-effek. "
"Die Koffiekan was die perfekte restaurant om ons naweek mee af te sluit. Heerlike kos en baie kindervriendelik."
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
Bosveld Vreugde - House Nyala"Dit is 'n skoon netjiese dorpie met goeie sekuriteit en vriendelike mense. Ons het ten alle tye veilig en welkom gevoel. "
"Pragtige bosveld en vir ons wat voëlkykers is, is dit voorwaar 'n plek om te verken. Bela-Bela het ook al die nodige winkels as jy iets tuis vergeet het."
"Dit is 'n stil en lekker dorp, en mens kry alles te koop wat jy nodig het."
"Ons het 'n heerlike middagete geniet by die Koffiekan Plaaswerf restaurant in Modimolle - beslis aan te beveel!"
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
Vir Altyd"Die atmosfeer by Leeupoort Vakansiedorp is een van samehorigheid."
"Die dorpie gaan maar agteruit. 'n Skaduwee van wat die pragdorp Nylstroom was. Ons hoofrede hoekom ons eerder buite die dorp by Casamento geslaap het en nie in die dorp self nie."
"Mense altyd vriendelik en behulpsaam met wat jy ook al nodig het. "
"Natuurskoon is asemrowend! Het een hele dag by Aventura Warmbad deurgebring wat 'n fantastiese ervaring was, alle geriewe was nuut opgeknap en in werkende toestand soos geadverteer."
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
Leeupoort Cottage 826"Winkel is te duur. 'n Mens kan nie dinge daar koop nie."
"Modimolle het baie agteruit gegaan vandat ek 'n paar jaar terug daar was. Die strate is vuil en vol gate en die lugversogers in die mall het nie gewerk nie op 'n baie warm dag."
"Sal aanbeveel vir 'n afdak waar ons motor onder kan staan en meer oop gesnyde plek vir visvang! Verder was alles goed! "
"Daar is net 'n paar winkels en die dorp is ongelooflik vuil. OK Grocer is die beste opsie om kos en benodigdhede te koop."