Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by TravelGround customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 10996 reviews.
"Die waterpark se water is verhit. Ek het dit glad nie geweet nie. Was 'n goeie paar uur daar en my seuntjie het die baie geniet. Sien uit om weer daar te gaan kuier."
"Dit is lekker vir rus en indien jy alles ingepak het. Maar die dorp is baie klein en het beperkte geriewe of winkels om kos of enige kamptoerusting ens. te koop."
"Skoner strande sal waardeer word. Gradeer braaigeriewe en grasperke op by strande."
"Lovely, quiet little town, good for relaxing and breaking away from the hustle and the bustle of the city."
"Dis 'n klein, rustige dorpie. Die polisie is teenwoordig en doen gereeld patrollie. Ons het baie veilig gevoel."
"First but definitely not the last time visiting this area! A real gem of a place - a treat to visit for a getaway from the routine rush of daily life."
"Ons het sommer 'n visstok in die water gegooi op pad huis toe - net onder die brug waar mens inry - son vang jou bietjie, maar lekker rustig."