Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by TravelGround customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 10996 reviews.
"Ons was uiters bevoorreg om wonderlike weer te gehad het en die blomme was asemrowend."
"Paternoster is 'n baie rustige plekkie en mense is baie vriendelik. Ek en my gesin het die rustigheid en kalmte geniet en die weer was perfek! "
"Paternoster is ‘n fantastiese bestemming! Daar is so baie om te doen, met Tietiesbaai net om die draai. Vele restaurante om van te kies en die mooiste sundowner-bestemming. "
"Ons geniet dit altyd om blomme te kom besigtig, veral na goeie reën. Die blomme was in 2020 van die beste wat ons in baie jare gesien het. Die blomme net buite Lambertsbaai op pad na Paternoster was ook pragtig."
"Vanjaar is 'n besondere goeie jaar vir blomme. 'n Bonus in die ontwrigtende Covid-19 jaar."
"Mooi en skoon Weskusdorp wat jou verwagtinge sal oortref. Mooi blomme gesien op sypaadjies en tussen erwe tydens Weskus-lente. "
"Die Weskus is baie mooi en rustig. As mens bietjie wil wegkom van al die geraas en verkeer is dit die regte plek om vakansie te hou."
"90 minute van die Kaap en 'n heel ander ervaring. Ek hou van die eenvoud, maar dis dalk nie vir almal nie."