Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by TravelGround customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 10996 reviews.
"Yzerfontein is 'n wonderlike Weskus dorpie met mooi uitsigte en lekker staproetes. 'n Fantastiese nuwe Spar het oopgemaak met alles wat vars en lekker is. "
"Lieflike bekostigbare eetplekke. Dis die ideale plek om te vergeet van alles en net in die natuur se skoonheid te verdwyn. "
"Great town, with beautiful little shops and restaurants inside and outside the dorpie. Would recommend anyone to visit."
"Paternoster is hoogs aanbeveelbaar vir toeriste. Dit is vir my prentjiemooi, een van my gunsteling plekke."
"Dit is goed vir die ouer geslag wat rus en vrede soek, ek dink nie die jonger geslag sal dit geniet nie tensy hulle in 'n groep saamtoer."
"Pragtige dorp waarop al die inwoners trots kan wees. Volgende keer kuier ons beslis langer. "
"Pragtige skoon dorp met alles wat jy nodig het en uitstekend geleë op die Weskus-roete."
"Ons is dolverlief op die beeldskone, vreedsame, rustige, netjiese en vriendelike Yzerfontein met vele stap-moontlikhede wat ons toe gedoen het. Ons het jul "troeteldier-volstruise" geniet!"
"Beautiful place to be and to break away from the busy city and come to a peaceful place. Love the views around St Helena Bay and the sea."
"Its a perfect break away from the city, quiet, quaint, you feel sale and delicious food and endless beaches."
"Paternoster is a beautiful fishing town, a place to relax all year round. A long stretch of beach for daily walks, some nice interesting curio shops. Some of the best restaurants in the country are in Paternoster. "
"Kan dit meer kindervriendelik maak, veral by die trappe, maar verder is dit 'n puik plek vir wegbreek."