Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by TravelGround customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 10996 reviews.
"Baie mooi plekkie by die see. Net die trappe was by ongemaklik om te klim. Sal beslis weer kom."
"The place is very nice and the people there are friendly. We did not have any incidents with the locals at any point during our stay in Langebaan. "
"Pragtige klein vissersdorpie met oulike huisies wat almal in die styl pas en almal wit geverf is. Daar geen tekort aan restaurante en koffiewinkels en toeristewinkels nie. Die dorp as 'n geheel doen geweldig baie moeite om die hele dorp 'n toeriste-aantreklikheid te maak."
"Really nice place, was my second time there. So nice and quiet and beach view was amazing. "
"Ek sal dit aanbeveel vir dié wat rêrig 'n Greek island experience wil ervaar."
"Stunning location all round - the perfect fisherman village close to Cape Town. One of our favourite spots."
"Paternoster is 'n unieke vissersdorpie met 'n uitsonderlike karakter en is heerlik om te voet te verken. Daar is nie nog so 'n lekker stapstrand soos Paternoster sin nie. Vir kilometers is dit net jy en die uitgestrekte wit sand en see, wat 'n fees! Die winkeltjies en restaurante bied iets vir elke smaak en die mense van Paternoster is baie vriendelik en lewer oral baie goeie diens."
"Dit is baie geskik vir mense wat wil wegbreek van die gewoel. Geen winkelsentrums en smouse. dis 'n plek waar ek gevoel het ek hoef nie heeldag met toe vensters rond te ry nie."
"Dis 'n wonderlike, rustige bestemming waar mens baie lekker kan ontspan in die natuur weg van al die daaglikse gejaag."
"Baie rustig maar, daar is genoeg om te doen in die gebied as mens wil besig bly. Ons het net die uitsig en die strand geniet!"
"Great beach town - with a lovely holiday atmosphere. It is very close to Cape Town which makes it a very attractive holiday destination. "