Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by TravelGround customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 10996 reviews.
"Baie mooi plekkie vir iemand wat absoluut stilte en rus soek. Nie veel om te doen nie."
"I have stayed at many destinations along the West Coast, Paternoster, Saldanah Bay, Britannia Bay, Jacobs Bay and Hannas Bay is at the bottom of the list. The access to the beach is also not ideal."
"Pragtige dorp en 'n plek waar mens graag permanent sal wil bly, nie net vakansie hou nie."
"Jacobsbaai is pragtig. Die natuurskoon is asemrowend! Geen gedrang van mense nie, almal stap, draf of ry fiets. Veilige swemplek vir kinders. 'n Paradys vir fotograwe. "
"Ons was nie lank genoeg daar om werklik baie te sê nie. Dit wat ons gesien het en die restaurante waar ons geëet het, was baie gasvry en die kosse wonderlik. Sal beslis langer wil gaan volgende keer."
"My gunstelingplek om te gaan wegkruip vir naweek of bietjie langer. Altyd vriendelike mense en lekker om te gaan rus. "
"Dit is 'n pragtige kusdorp wat ek weer sal besoek. Mense is gasvry en daar is baie toeriste-attraksies beskikbaar."
"Strande kan skoon gehou word en meer bemarking van die besienswaardighede sal baie help soos Muisbosskerm, aktiwiteite by die karavaanpark ens."
"Pragtige, rustige dorp met genoeg plek om te oefen en te stap. Vriendelike inwoners. "
"We love Paternoster and have been going there for a few years now. We have stayed at various different places in Paternoster. "