Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by TravelGround customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 10996 reviews.
"Skoon omgewing. Mooi hoofstraat met verkeersirkels in hoofstraat wat goeie verkeersvloei tot gevolg het. Die meeste winkels kan aan jou behoeftes voorsien. Veilig om in strate te stap. 'n Goeie restaurant. Die naby geleë Club Mykonos met sy fasiliteite maak dat die toeris nie nodig het om langafstande te reis vir vermaaklikheid nie."
"Lamberts Bay was peaceful, unlike the city. It is to quiet for our liking but we had smashing time. "
"Pragtige plek brei geweldig uit. Hoop nie die aanvanklike vissersdorpie verdwyn met al die ontwikkeling nie."
"Pragtige omgewing! Naby genoeg aan groter sentra, maar tog ver genoeg vir absolute rustigheid en lang kuiers langs die see. "
"Ons gasheer het ons na Doepies versus waar one heerlik geëet het. Ons het Bokkomlaan en sy geskiedenis ook baie geniet."
"Mooi natuurskoon, rustig en veilig. Naby Weskus Nas Park, Langebaan asook Darling. Goeie plek as basis om die omgewing te verken. "
"Typical, small, seaside resort. Easy access to nearby places of interest. Some of the restaurants can be a bit iffy and others a pleasure to eat at. "
Longacres Country Estate, West Coast
Long Acres Bahamas Accommodation"Dis rustig, stil en ideaal vir mense wat wil wegkom van die lawaai."
"Beslis die regte plek as jy 'n naweek wil wegbreek van die stad af. Die dorpie is klein, maar skoon en netjies. Beslis die regte plek om te gaan ontspan en jouself weer te vind."
"Beautiful beaches and all the amenities to make any vacation totally relaxing. "