Successfully reported

Verified Reviews

West Coast

All reviews have been left by TravelGround customers staying in West Coast

Rated 4.5 out of 5 based on 10996 reviews.

West Coast

Cloeteskraal Chalets

"Die Weskus is 'n baie rustige plek met sy gasvrye, vriendelike mense. Sal definitief aanbeveel vir 'n wegbreek."

Yzerfontein, West Coast

No17 on Mile16

"Pragtige, skoon en veilige vakansiebestemming!"

Saldanha, West Coast

Skulpdraai

"Great place, enjoyed my stay in the area."

Lamberts Bay, West Coast

Weskus Hokkie

"Wil graag geweet het waar om vis te vang? Strand lyk nie leefbaar nie. "

Saldanha, West Coast

12 on Beach

"Saldanha is net Saldanha soos ek dit die afgelope 30 jaar ken."

Vredenburg, West Coast

Vredenburg Boutique Lodge

"Vredenburg as dorp, het ons gevind bied nie veel nie, maar is baie goed geleë t.o.v. besienswaardighede in die omgewing, soos Paternoster, Saldanha, Langebaan, St Helenabaai ens. "

Klawer, West Coast

Lemoenkloof Farm

"Daar is nie veel om te doen in Klawer self nie, dis maar ‘n klein plekkie, maar ons het ‘n heerlike “Rooibos & wine pairing” gedoen by Klawer Wynkelder wat ons definitief sal aanbeveel. Ons het uitgery na die omliggende dorpies waar daar oorgenoeg was om te doen. Ons het die area baie geniet en Klawer is ‘n lekker middelpunt tussen Clanwilliam en Vredendal."

Yzerfontein, West Coast

Whale O A Time

"Pragtige, rustige plek."

Yzerfontein, West Coast

92 Atlantic Villa and Cottage

"Great tourist attraction. The community is very welcoming."

Paternoster, West Coast

Aloha 2

"Mense baie vriendelik en behulpsaam. "

Yzerfontein, West Coast

Seabird's Nest

"Uitstekend en baie netjies. Baie om te doen en te ondersoek."

Langebaan, West Coast

3 on Elf

"Goeie bestemming vir enige sport wat wind vereis, want die wind hou nie op met waai nie."

Dwarskersbos , West Coast

Maluti

"Ek ken Dwarskersbos al sedert my kinderjare. Die nuwe Dwarskersbos soos mens hom vandag beleef, is nou maar net nie dieselfde as vroeër jare nie, maar nouja, mens moet maar met veranderende tye saamleef."

Paternoster, West Coast

Seekat on Malmok

"I love the place. Even looked at buying property there for our retirement."

Mykonos, West Coast

14 Mykonos Street

"Baie nice om te kom en ontspan."

Paternoster, West Coast

Manatoka

"Baie lekker plekkie om te kuier, ons is mal daaroor."

Velddrif, West Coast

Kingfisher Heads 17

"Velddrif is 'n droom wat waar word. Weg van verkeer, rustig en baie vriedelike mense."

West Coast

Welverdiend Selfsorg Akkommodasie

"Moeite werd om die Weskus te verken. Paaie was toeganklik met sedanvoertuig. Kusdorpies het elk sy eie atmosfeer. Kunstig geskep deur die Skepper God. "

Britannica Heights, West Coast

The Lazy Daisies

"Kon van Britannica Heights, Paternoster, Vredenburg, Velddrif en Lambertsbaai sien. Veral die nag-uitsig is pragtig. "

Grotto Bay, West Coast

Samadhi Retreats

"'n Rustige, pragskone omgewing."

Paternoster, West Coast

Azzuro

"Oulike huisies en strand, goeie restaurante, maar voel nie veilig nie."

Page
Page 251 - Showing 7501 to 7530