Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

West Coast

All reviews have been left by TravelGround customers staying in West Coast

Rated 4.5 out of 5 based on 10996 reviews.

Yzerfontein, West Coast

174 Atlantic Drive - Original

"Yzerfontein is 'n rustige dorpie met vriendelike mense."

Yzerfontein, West Coast

Driftwood Self-Catering Home

"Pragtige, stil kusdorpie waar 'n mens lafenis vir jou siel kan vind, terwyl jy die vars seelug in asem."

Jacobs Bay, West Coast

Jacobs Bay Apartments

"Baie rustige dorpie waar tyd nog stilstaan in die gejaagde lewe. Geen groot winkelsentrums ens, maar Saldanha en Vredenburg wat albei ongeveer 20 km van Jacobsbaai is, het al die geriewe soos winkels en petrolstasies."

Lamberts Bay, West Coast

Albatross No. 3

"'n Pragtige vakansie plekkie."

Port Owen, West Coast

LaShalom Self-catering

"Mooiste en stilste plekkie."

Langebaan, West Coast

Middedorp Woonstel

"Baie mooi plek en baie om te sien."

Jacobs Bay, West Coast

A Whispering Whale

"So wild and beautiful love the West Coast and the little village of Jacobs Bay is stunning!"

Yzerfontein, West Coast

Kaalvoet Apartments

"Meer toevoeging van 'n winkelsentrum sodat toeriste 'n verskeidenheid van keuses kan hê."

Paternoster, West Coast

Not available

"'n Wonderlike, ongekunstelde wegbreekplek uit die stad maar nog steeds naby aan alle gerieflikhede. Sal voortaan Paternoster elke jaar op die kalender sit om te besoek."

Sandy Point, West Coast

Sonvanger

"Veilige, stil omgewing wat gerieflik naby is aan alles in St Helenabaai."

Paternoster, West Coast

Paters Nessie

"Voorwaar ons happy place!"

Paternoster, West Coast

May se Huis

"Gaan kuier buite seisoen!"

Saldanha, West Coast

Nel's Nest

"As daar bietjie meer is om te doen soos 'n bootrit of so, dat mens nie al die pad Langebaan hoef te ry nie."

Paternoster, West Coast

Sea Pearl

"Pragtige dorpie. Die stilte en rustigheid is goed vir die siel!"

Langebaan, West Coast

Paradise Beach Apartment 9 Elara

"Baie spesiale plek om te besoek. Lekkerste vars Angelvis gebraai wat vars gekoop was in dorp."

Vredendal, West Coast

Voni's Cottage

"Was voldoende vir ons behoeftes."

Langebaan, West Coast

4Winde

"Daar is baie lekker eetplekke vir redelike pryse, maar ek het net gedink die ander winkels was verskriklik duur, soos klerasie en ook die geskenk winkels. Dis dalk nie duur vir buitelandse toeriste nie, maar vir plaaslike kuiergaste wel."

Paternoster, West Coast

Gonana Studios & Villa

"Die omgewing laat jou ontspan."

Paternoster, West Coast

Driftwood

"Dis 'n stukkie paradys, maar die bedelaars en kreefverkopers ontneem dit van 'n potensiële 5 ster-bestemming."

Paternoster, West Coast

Aloha 2

"Beautiful beaches and scenery. Perfect little town for a holiday."

Langebaan, West Coast

Makarios B&B

"Alles wat nodig is, is daar. Dit ontwikkel ook en daar word gewerk om die dorp mooi te maak en skoon en netjies te hou."

Paternoster, West Coast

Ahoy Farmhouse 3

"Een van my gunsteling bestemmings in Suid Afrika. Heeltemal gek oor die plekkie en sy mense."

Longacres Country Estate, West Coast

Kleine Aussicht

"Behalwe dat dit effens afgeleë is, is dit 'n lekker ontspanningsomgewing! "

Lamberts Bay, West Coast

Breathe Inn

"Found people so friendly and helpful."

Port Owen, West Coast

Lorraines Place

"Loved the Marina, beautiful sunsets."

Paternoster, West Coast

Gerty’s Anchor

"Sal beslis weer gaan."

Paternoster, West Coast

D.V. Engelhijs

"Fantastiese atmosfeer en diens."

Page
Page 270 - Showing 8071 to 8100
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!