Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by TravelGround customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 10996 reviews.
"Yzerfontein het 'n pragtige, uitgestrekte wit strand en is 'n klipgooi weg van Darling."
"Not much to see or do, but has nice beachfronts and interesting alternative building styles like container homes."
"Hier wil ons eendag aftree. Daar is nie nog 'n plek met so 'n vriendelike, rustige atmosfeer nie. En die kilometers wit, skoon strande waar ons in veiligheid kon stap. Die Spar en al die ander interessante winkels kan in al jou behoeftes voorsien."
"It's an amazing place, quiet, clean and unspoiled. We found a lovely restaurant at the bay and spent the afternoon relaxing, watching the waves and the birds. So restful. "
"Pragtige, unieke, nog-nie-ontdek juweel. Definitief die Weskus se Clarens."
"Lovely place. Nature reserve worth a driving visit. Beautiful beach. Best to book the good restaurants in advance."
"Sal nie weer in Saldanha bly nie, die strand is vuil en het baie dooie voëls en 'n dooie rob op die strand gekry. Dit was baie hartseer om te sien."
"Yzerfontein is 'n baie netjiese, skoon dorp met 'n pragtige, lang strand en luukse verblyf."