Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

West Coast

All reviews have been left by TravelGround customers staying in West Coast

Rated 4.5 out of 5 based on 10996 reviews.

Paternoster, West Coast

Mooimeisiesfontein

"Pragtige plek, sal weer daar vertoef."

Dwarskersbos , West Coast

Coco Self Catering Units

"'n Plek waar ek wil gaan aftree of selfs gaan bly. Baie rustig en veilig!"

Paternoster, West Coast

De Villa Sophia

"Heerlike strand en eetplekke met interessante winkeltjies. Dit is ook naby Vredenburg en die Weskus Mall vir inkope."

Langebaan, West Coast

Lagoonside @ 77

"Fantastiese plek, lekker vibe."

Vredenburg, West Coast

Vredenburg Boutique Lodge

"Vredenburg is sentraal geleë om al die omliggende Weskus-dorpies te besoek."

Paternoster, West Coast

Malmok

"Pasop vir die boewe!"

West Coast

Hawerland

"Ek is gaande oor die ongerepte deel van die Weskus! "

West Coast

Juffroushoogte Guest Farm

"Gaan gereeld Paternoster toe."

Lamberts Bay, West Coast

Sir Lambert's Guest House

"Baie interessante plek met puik restaurante, Muisbosskerm is 'n moet."

Britannia Bay, West Coast

Nautilus Self-Catering Accommodation

"As jy wil wegkom van die gejaag en eise van die lewe in die stad is dit net die plekkie om heen te vlug!"

Elands Bay, West Coast

E'bay Apartments

"Elandsbaai is 'n pragtige Weskus-dorpie, so as jy wil wegbreek van stadslewe, is dit net die regte medisyne. "

Klawer, West Coast

Oasis Country Lodge

"Very friendly town :)"

Paternoster, West Coast

Sea Shack

"Die restaurante het fantastiese kos."

Langebaan, West Coast

Flamingo Park A2

"Pragtige dorp, wat reeds baie uitgebrei het na ons laas daar was. Vriendelike mense en skoon strandgebied, lagoon. Pragtige vlooimark! Langebaan rock! Ek raai enigeen aan om daar te gaan afpak."

Jacobs Bay, West Coast

Ohana Self Catering

"Jacobsbaai is 'n pragtige en rustige dorpie. Daar is net nie 'n strand vir die kinders nie en ons moes Langebaan toe ry om op 'n strand te kan speel en baljaar. Sou ook baie lekker gewees het indien daar dalk 'n diens was waar 'n mens fietse kon huur om die dorpie mee plat te ry. Sal Jacobsbaai defnitief weer besoek!"

Yzerfontein, West Coast

Driftwood Self-Catering Home

"Yzerfontein is 'n klein juweel met oulike plekke in omgewing om te besigtig."

Paternoster, West Coast

Kiewiet

"Pragtige plek."

Paternoster, West Coast

Tietiesdraai

"Ek weet nie of ek self weer Paternoster sal besoek nie maar die plek is verskriklik gewild en ek weet van mense wat dit elke jaar sal besoek. "

St Helena Bay, West Coast

Goblin's Inn

"Die strand is rustig en veilig maar nie skoon nie. "

Paternoster, West Coast

Strandlopertjie

"Paternoster is die perfekte bestemming vir 'n vakansie waar mens wil afskakel en net relax."

Yzerfontein, West Coast

On the Beach

"Aangenaam verras met Yzerfontein. Pynlike netjiese dorp, baie sentraal geleë."

Jacobs Bay, West Coast

See-ster

"Wonderlik om met voëltjies se gesing en die geruis van die see soggens wakker te word."

Lamberts Bay, West Coast

Abalone Self-Catering

"Lambertsbaai is 'n lieflike skoon dorp en die perfekte dorp vir lekker ontspan."

Yzerfontein, West Coast

11 Eden Villa

"Kan dit aanbeveel vir toeriste!"

Langebaan, West Coast

Holiday Guest House Langebaan

"Langebaan is great met die lekkerste restaurante!"

Langebaan, West Coast

Beach House on Fairway

"Ek hou baie van Langebaan."

Paternoster, West Coast

Mooimeisiesfontein

"Die beste, beste, beste!"

Page
Page 341 - Showing 10201 to 10230
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!