Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by TravelGround customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 10996 reviews.
"People will have to experience it themselves to understand that words cannot explain."
"Ons het verlief geraak op die klein dorpie! Vol verrassinkies! Rustig, veilig, omring deur see en natuur! Pragtig!"
"Paternoster is a hidden gem. A genuine place, where your inner child comes out and all you want to do is read, walk on the beach, eat seafood and sip wine at sunset, walk barefoot everywhere and admire the many treasures the sea reveals on the shore. If you are an animal lover like us, you would love the fact that your dog is in absolute heaven too and makes a lot of friends on the beach! A place with a retro flavour, which maintained intact the taste of genuine fun."
"A pity that there aren't more restaurants in the area. One of our favourites had closed down."
"Yzerfontein is fantasties as jy wil wegkom en rus. Daar is 'n wonderlike atmosfeer en dit is vreeslik mooi daar."
"'n Plek wat jy graag weer en weer wil besoek, 'n vriendelike dorp, netjies, skoon winkels. Veilige staproetes."
"If you're looking for action then I don't think so, but if you want, as we did, a restful, safe destination with good food then this fits the bill."
"Lambertsbaai is ons toerismebestemming. Dis 'n baie stil en rustige dorpie met vriendelike mense. Gaan eet gerus by Isabella's!"
"Indien jy van 'n rustige vakansie hou (buite seisoen) is dit beslis die dorp om te wees. Daar is baie te sien aangesien dit so sentraal geleë is."
"Hoewel die wind ons strandkuier maar soms geboikot het, was daar genoeg ander lekker dinge om te doen, soos stap langs die pragtige lang strand, kuier om die swembad en sommer net lekker ontspan."
"This is a great place to go to for any holiday. Just love the restaurant and the area."
"Beste vakansie ooit! Fantastiese verblyf en vermaaklikheidsopsies. Baie romanties, maar ook vir families ingerig."
"Tipiese toeriste-oord met talle restaurante, en dan die wonderlike aangrensende natuurreservaat van Tietiesbaai."
"Die hartjiedorp. Oral hang hartjies gemaak van optelskulpies wat die plaaslike gemeenskap maak vir 'n inkomste. Daar bly vriendelike hartsmense, wat 'n pragtige, skoon en netjiese dorpie."