Verified Reviews
West Rand
All reviews have been left by TravelGround customers staying in West Rand
Rated 4.3 out of 5 based on 422 reviews.
"Daar is verskeie opsies om spesiale funksies te reël met meer as genoeg gastehuise en blyplek. Die ligging is sentraal vir gaste wat van dwars oor die land moet kom. Vervoerinfrastruktuur maak dit moontlik om te vlieg of op hoofpaaie die Wes-Rand te bereik."
"You need to keep this gem exactly like it is, I will recommend it to friends and family. "
"Plekke soos Hartbeespoortdam en Cradle of Humankind is iets om te sien, maar baie kommersieel."
"All around that area small and interesting little restaurants and routes. Excellent area for cycling and even walking."
"Ons is dalk baie bederf in die Wes-Kaap met die skoon lug en ongerepte natuur. Muldersdrift is 'n trou bestemming, en dit is dit. As ons dalk langer gebly het, sou ons dit beter kon verken. Ek sal nie vakansie gaan hou in die Wes-Rand nie."
"Naby aan Key West - loopafstand as jy wil, en 'n goeie plek om meer van Muldersdrift en die Cradle of Humankind te besoek."
"Daar is goeie plekke, waarde vir geld, maar wees versigtig - party plekke is die teenoorgestelde as die foto."
"Am not complaining at all, even location for direction is perfect."
"Ons gaan vir seker ten minste nog 2 keer teruggaan want ons kon nie by alles uitkom met een besoek nie. Die natuur is wonderskoon! Was net teleurgesteld in hoeveel rommel daar lê rondom Hartbeespoortdam."
"Daar is baie versteekte afgesonderde plekke op die Wes-Rand. Mens dink nie altyd aan die Wes-Rand as 'n wegbreekbestemming nie en sal heel verbaas wees oor hoe naby 'n mens aan Pretoria en/of Johannesburg kan bly en nog steeds kan wegkom van die gespartel van die stad af. Kyk bietjie na die Wes-Rand en jy sal aangenaam verras wees."
"Het nou nie alle plekke besoek nie, maar sal graag weer wil gaan en uitkyke besoek. Maar verblyf sal ek definitief deur Sable Ranch weer bespreek."