Verified Reviews
West Rand
All reviews have been left by TravelGround customers staying in West Rand
Rated 4.3 out of 5 based on 422 reviews.
"I would have preferred to have mosquito repellent as added to the cabin. Other than that, the place is a hidden nugget."
"Lovely little village with everything you need. Friendly people and beautiful scenery."
"Het nie veel van Silverfields gesien nie. Maar met die inkom slag het ons wel gesien daar is genoeg winkel sentrums as jy ietsie sou benodig."
"Daar is heelwat besienswaardighede en geskiedkundige plekke om te besoek. Beslis die moeite werd."
"Ons verblyf was baie naby aan Johannesburg Skydiving Club en dit was 'n groot plus! Die nuwe mall maak 20:00 toe en het geen eetplekke vir aandete nie, maar die Spur in die dorp was oop en het goeie diens gegee. "
"'n Bietjie meer padbordjies en aanwysings sal 'n verskil maak. Veral wanneer daar geen ontvangs is nie en jy het nie en die wêreld is vreemd. Het 'n paar keer verdwaal in die gramadoelas."
"Alle winkels en eetplekke is naby en tog is dit in 'n rustige omgewing. Baie veilig en netjies. "
"Magalies Meander se internet info baie skaars. Het dit doodgeloop? Kan meer bereik met advertensie. Daar is oulike eetplekke met aangename geselskap."
"Ons het gaan stap by Shelter Rock (30 km weg), wat pragtig was. Die volgende dag het ons gaan perdry by Magaliesburg Horse trails. Oraloor is daar nie veel aktiwiteite in die omgewing nie, met die naaste groot staproetes so 20-30 km weg. Maar dit was uitsonderlik ontspannend en ek sal dit aanbeveel."
"Mooi gedeelte van Johannesburg. Naby Muldersdrif en Botaniese Tuine."
"We did visit the Maropeng Museum in the Cradle of Humankind which I would highly recommend, probably the best most interactive museum I have ever seen in South Africa. Great venue and well managed."