Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"'n Veilige plek. Met goeie restaurante en winkels. Moenie die pragtige see-uitsig vergeet nie, als is daar. Nie 'n sand strand nie."
"Knysna het 'n ongelooflike mooi natuurskoon en veral ook pragtig by Leisure Island. Die sakekern is baie besig en voel bietjie onveilig veral in die aand as mens daar stap."
"Destyds 'n klein, stil plekkie met 'n wonderlike breë strand. Die regte plek om te ontspan."
"'n Plek waar enige gedissiplinêre persoon sal wil bly. Die see en nostalgiese berge is pragtig."
"Parts are very rundown. Too many people and roads are very old and thus congested. The demographics are a problem waiting to happen."
"Die verkeer is so erg dat jy meer tyd op die pad spandeer as wat jy plekke kan besoek."