Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Vir 'n huisgesin soos ons wat tuisskool en klein kinders het, is Gouritz die ideale plek om buite seisoen te gaan kuier en net lekker te ontspan."
"Pragtige, unieke, nog-nie-ontdek juweel. Definitief die Weskus se Clarens."
"Ongelooflike, mooi skoon dorpie. Die beste halfweghuis op pad Kaap toe."
"It's calm little to no noise pollution and for people coming from the city it's amazing. I would go again."
"Sadly Beaufort West's historic buildings on the main road look neglected and are in disrepair."
"Prins Albert is 'n absolute juweel, nie net in die Karoo nie, maar die hele land. Een van my gunsteling bestemmings."
"Somerset-Wes is beslis 'n wonderlike plek om te bly. Dis sentraal en al die toeriste besienswaardighede is maklik bereikbaar. Jy kan elke dag in 'n ander rigting inslaan."
"Het 5 jaar gelede weens werk getrek uit die Kaap, maar dit is darem nog net die beste - slegte motorbestuurders en al."
"Stayed one night. Was impressed with what we saw, so will return to explore more."