Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Cape Town is my favorite place, been there on holiday 4 times, absolutely breathtaking, also very clean."
"1 week is te kort om al die mooi in die omgewing te verken. Mooiste natuur tussen die berge."
"Dis my hometown. Ek woon nou al 16 jaar in Limpopo, maar die Kaap sal altyd na aan my hart wees. Beste en mooiste plek ooit."
"Ver geleë van besienswaardighede en aktiwiteite, tensy jy juis rustige en doodstil strande soek. Pad na Paternoster is gesluit, wat 'n baie groot ompad deur Vredenburg noodsaak as jy daarheen of Langebaan ens. wil ry."
"Sedgefield is die perfekte plekkie vir 'n rustige wegbreek. Die rivier is vol vislewe en die see is nie te ver weg nie!"
"Lovely holiday venue, clean town and excellent beaches."
"Beste weer, so baie om te doen. Dolfyne wat baljaar in die water. Cruise ship het ons verras. Mosselbaai is tops. Tyd is net te min om by alles te wees."
"Rustige groene blijplek, ons was hier op doorreis vanaf Plett naar Kaapstad."
"Dit is n mooi kusdorp - weg van die 'ge-woel' - bied als wat nodig is - slegs 40 km vanaf Hermanus met 'n winkelsentrum en vele meer."