Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Pragtige omgewing en vriendelike mense. Baie om te sien en te doen in die omgewing."
"MTB routes great, mense baie vriendelik, wyn is duur, Sandbaai sekuriteit raak 'n probleem. Loopafstand na Onrus-strand. Goeie gesinsvakansie."
"Weather was amazing. One of my favourite places, so much to see and do. We had a fantastic holiday."
"Skoonste, lekkerste stad. Almal vriendelik - van die karwagte tot die kassiere en die polisie wat die strande veilig gehou het."
Great Brak River, Western Cape
Ons Werf Self-Catering Accommodation"Polisiëring is aktief. Geen ongewenste persone wat in die area rondwaal."
"Desember in die Kaap is 'n malhuis en pryse is meer gemik op buitelandse besoekers as vir die inwonders van ons land. Ek geniet Kaapstad maar sal beslis buite die Desember-seisoen besoek aflê."
"Pragtige stil strand en baie oulike dorp. Perfekte wegbreek uit besige stad. Ons sal weer gaan kuier."
"Ek was al verskeie kere in Knysna, maar verkies dit buite seisoentyd. Lieflike dorp, maar baie besig oor die Kers- en Nuwejaarperiode."
"Enough to see and do. Explore, if you're not aware, find out and experience what's available and on offer."
"Ek het Kaapstad geniet. Daar is so baie om te doen. Die Hop-on Hop-off bus is heerlik."