Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Heerlik vakansieplek. Ouer mense moet liewer gaan as dit minder besig is. Desember is vir die jongmense. "
"The food at the Republic restaurant was excellent. We went for a walk and were greeted by everyone we walked past. A really tranquil setting with friendly people."
"Elke dag was daar iets besonders wat ons kon doen. Beslis die moeite werd om daar te gaan draai."
"Pragtige, Karoo dorpie met die majesteuse berge en op die plaas gevoel. Hoop regtig dat die teater weer binnekort sy deure sal oopmaak."
"Pragtige omgewing en heelwat om te sien en te doen, naby genoeg aan talle besienswaardighede."
"Cape Town has lots to offer the tourists, but BoKaap specifically was a wonderful and totally different experience."
"Dorp en Cederberge besonder mooi omgewing. Kleinerige dorp met alles wat jy nodig het."
"Vriendelike mense. Baie om te sien. Wou graag Danger Point toe gaan, maar dit was toe, so ek het 'n rede om weer terug te keer."
"Kaapstad is 'n baie bekende toeristebestemming. Dit bied 'n verskeindenheid van aktiwieteite."
"Baie vriendelike mense daar rond, van die petroljoggies tot die laundry mense! Skoon omgewing ook!"
"Agulhas bied heerlike staproetes en getyepoele en is effens weg van die gewoel van Struisbaai. Daar is heerlike restuarante en interessante besienswaardighede, soos die mees suidelike punt van Afrika en vuurtoring. Dit grens ook aan die Agulhas Nasionale Park."
"Hartenbos en Mosselbaai is van die mooiste plekke in die land. Ons was gelukkig om voor Desember daar te wees en dit was ongelooflik lekker."