Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"There's not a lot activities for kids to do. Most of the places are too small or too expensive."
Great Brak River, Western Cape
Four Seasons Guest House"Dit is die skoonste dorp wat ons in 'n lang tyd gesien het. 'n Baie rustige dorp met geen swaar verkeer nie. Die mense in die besighede is vriendelik. Die Klipheuwel was 'n bonus. Wonderlike kos en gebak."
Great Brak River, Western Cape
A Bit of Home"Relative paradise with a vibey and friendly dorp attached."
"Ongelooflik. Sal definitief weer Mosselbaai toe gaan. Baie om te doen en strande baie skoon."
"Verskriklik lekker! Desember, restaurante is onbekostigbaar! Maak gebruik van Kwikspar, Spur en Skiboat club! "
"Baie om te sien en te doen. Netjiese dorp, sien heeltyd mense besig om paaie reg te maak en gras te sny. Puntsmanne en -vroue op diens by verkeersligte met load shedding. Mosselbaai is baie besig in Desember, maar het 'n lekker vibe vir oud en jonk."
"Mal oor die plekkie. Heerlik geëet by Die Visvlekhuis. Weskus het ons Harte gesteel."