Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Swemstrand was baie skoon met lewens redders op diens. Baie strande waar jy dit jou privaat strand kan maak vd dag en veilig kan voel. Geniet die rustige omgewing. Sal voorstel om alle inkopies in Gansbaai te koop, meer opsies en pryse is meer billik daar."
"Die plekkie is sentraal in die Strand geleë, nie ver van die lieflike strande van die Strand af nie."
"Gerieflike oornagbestemming aangesien dit ongeveer halfpad na jou eindbestemming is. Daar is genoeg om te sien en te doen."
"Beaufort-Wes is 'n goeie toeristebestemming. Genoeg om te sien en te beleef. Dit is gewoonlik halfpad van die roete na bestemming."
"There are some quirky restaurants down the main road, shopping centres as well as shops that sell Ostrich leather items and gifts. We enjoyed our stay immensely."
"Gewone mense weet nie rêrig van enige ets in die dorp en omgewing om te doen. As jy nie vertroud is met die roete nie en op pad is êrens heen nie!"
"Lambertsbaai is 'n uitsonderlike plek met wonderlike mense. Sal enige dag weer teruggaan!"
"Pragtige, skoon Weskusdorpie met fantastiese strand en volstruisies in die pad, dis uniek."
"Die man in beheer van die kroeg was uitstekend. Niks te veel moeite nie en het ons gepamperlang met staaltjies en vriendelikheid."
"Plettenbergbaai is die ideale bestemming vir vakansies. Die dorp is skoon, die paaie is heel, en die 'locals' laat jou dadelik tuis voel. Die aantal aktiwiteite en besienswaardighede is ongelooflik. Ons was 9 dae in Plett, en ons het nie tyd gehad om alles te doen nie. Hierdie dorpie sal my vir seker weer sien."
"Agteruitgang op die dorp is wel te bespeur. Theseneiland is 'n vernuwing met baie besighede en goeie restaurante."
"Skoon en netjiese dorp met mooi historiese geboue en goeie eetplekke!"