Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Slegs 1 uur se ry vanaf Kaapstad. Beslis 'n dorpie waar jy moet gaan kuier. Oulike winkeltjies, wynkelders en vriendelike mense!"
"'n "Bucket-list"-dorpie, waar jy ten minste een keer in jou leeftyd moet uitkom!"
"Was lekker rustig, kinders kon hulle geniet vir die dag by Club Mykonos by die Fun Fair."
"Besoekers moet tyd neem om die dorp, winkels en omgewing te verken. Baie lekker eetplekke ens."
"Mosselbaai is 'n 10/10 vakansiebestemming, Baie plekkies om te besoek en die Mall kan ook 10/10 kry. Ek vertel altyd ons vriende hier in Musina Limpopo om gerus daar te gaan kuier. Die strate, winkelsentrums is skoon, netjies, vriendelike mense. Mosselbaai is net 'n stunning plekkie."
"Love Mosselbaai net soos hy is, sal beslis weer en weer soontoe gaan. Soek reeds ons volgende vakansieblyplek."
"Dit is lekker om hier te kom asemskep. Alles is net die beste. Lekker seevakansie, stap, braaiveis en elke oomblik geniet."
"Sedgefield is vir my asemrowend mooi. Die natuur nog ongeskonde, baie skoon strande wat ook nie oorvol is nie."
"Baie lekker gekuier. Maak net seker as jy gaan dat jy goed voorberei, daar is nie 'n winkel nie!"