Verified Reviews
Wild Coast
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Wild Coast
Rated 4.4 out of 5 based on 1886 reviews.
"Vriendelike mense, pragtige omgewing. Was egter baie ongemaklik by Hole in the Wall toe ons na die strand wou afstap en daar skielik twee mans uit die bosse verskyn het wat dit onveilig laat voel het. Maak seker dat daar meer as 1 voertuig is as jy daar wil afstap en dat van jou geselskap by die voertuie agterbly."
"It is at the start of the Wild Coast so if you like unspoiled and don't want crowds then its the place to go. Will definitely go back."
"Kleinemonde is an ideal holiday destination for families and fisherman alike. The beaches and river offer good fishing. Golf lovers have a golf course and a mini golf course nearby. Horse riding is offered at a nearby location and if you feel like being pampered St Francis health centre is nearby and you can book for a special treatment or two."
"Die natuur in en om Cintsa is eweneens pragtig en mens voel sommer jy is met vakansie wanneer jy verby Oos London ry. Dit is nie 'n plek vir jong mense om te "jol" nie want daar is min speelplekke vir jong mense. Vir gesinne met jong kinders en vir mense wat rus kom soek is dit nommer pas."
"Don't know if we could get used to the water problems. Municipality should up their step."
"Dorp is nie baie nice nie. Stel voor om maar daar weg te bly as jy dit kan help."
"Die middestad is baie vuil, maar die Beacon Bay- en Gonubie-voorstede is in goeie toestand. Wees net versigtig in die verkeer veral by verkeersirkels. Die motorbestuurders daar verstaan nie die reëls by verkeersirkels nie."
"Dit is 'n baie mooi dorpie met baie lekker toeristeplekkies. Mense moet dit meer kom besoek, dit het ietsie vir almal. Dit het bietjie swaar gekry in Covid, maar die mense gaan aan en almal is vreeslik vriendelik."
"We were walking distance from Middle Beach and spent a lot of time there. Its very clean and pleasant. The town is quiet, with friendly folks always ready to lend a helping hand."
"Ek is mal oor Port Alfred. Alles naby aan alles. Vriendelike mense en pragtige strande. Daardie deel van die wêreld is nogal winderig en ons het reën saam ons gevat - blykbaar is Januarie tot Maart beste tyd om te gaan. Ek sal beslis meer van die Oos-Kaap wil sien. Dit was my eerste besoek."