Verified Reviews
Wild Coast
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Wild Coast
Rated 4.4 out of 5 based on 1886 reviews.
"Die toerisme-gedeelte is goed met 'n mooi rivier, maar die sakegedeelte was 'n teleurstelling. "
"Rustige omgewing. Vriendelike mense. Heerlike plekke waar etes genuttig kan word. Die strand is baie veilig vir swem en staproetes.Hondevriendelik. Alles wat benodig word van is bereikbaar. Ons sal Gonubie weer besoek."
"Lekker rustige dorpie met heelwat weggesteekte besienswaardighede soos Dias Kruis en lekker eetplekkies soos Pizzarella en heerlike wegneem vis by Kenton Fisheries."
"Fishing paradise! No need to travel to Namibia for a fishing trip."
"Laid back town with lots to do if you are an outdoor enthusiast. Also plenty of beautiful beaches, safe for swimming. A picturesque town with friendly locals and lovely affordable eateries too."
"Die eienaar is baie behulpsaam en tydens verblyf siek geword en medikasie voorsien sonder vergoeding. Uitstekend. "
"Pragtige omgewing. Wonderlike strand, kilometers en kilometers om te hardloop en stap. "
"Omgewing baie mooi. Net jammer van die haglike toestand van die dorp a.g.v. stakings."
King Williams Town, Wild Coast
Panorama Guest House"Die dorpie het baie geskiedkundige geboue en die verskeidenheid winkels en besighede het my verbaas."
"Needed warning as to the condition of the tar road. Otherwise happy with our stay. "
"Mooi area, maar die paaie kort dringend herstelwerk. Hoofpaaie redelik okay, andersins is dit 'n nagmerrie. Mooi strande, heelwatg restaurante naby."
"Rustig en stil. Beslis vir mense wat wil wegkom vir 'n welverdiende ruskansie."
"Baie mooi, maar moeilik om daar uit te kom (pad baie sleg). Verblyf wat semi ordentlik is, is geweldig duur. En daar is definitief 'n drugs/party/drank issue in die dorpie. Die natuurskoon is egter besonders. "