Verified Reviews
Wilderness
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Wilderness
Rated 4.8 out of 5 based on 774 reviews.
"'n Baie lekker toerismebestemming met goeie fasiliteite en lekker watersportgeleenthede. 'n Besonderse rustige, klein dorpie, maar naby genoeg aan George as jy die behoefte aan 'n mall het!"
Wilderness Heights, Wilderness
Wilderness Waters Boutique Suites"Ek reis baie en die standaard van WW is baie hoog. Dankie weereens."
"Wilderness is a beautiful place to explore and everything is there, no need to go anywhere else."
"Die natuurskoon is asemrowend. Baie ryk aan verskillende voëlspesies. Die see vleg in met die riviere wat lei na die woud. Dis veilig om met jou fiets rond te ry. Alles is lekker bymekaar. Avontuur aktiwiteite vir oud en jonk. Daar is ook 'n hele paar heerlike eetplekke met unieke smake en resepte. Mens hoef nie vêr en wyd te ry daarvoor nie. Die inwoners van Wildernis is baie vriendelik asook baie besorgd oor die natuur om dit mooi skoon te hou."
"Ons het 'n stukkie van ons harte verloor 'n jaar terug in Wilderness en nou het ons besluit om elke jaar Wilderness te besoek. Sielsbevredigend!"
"'n Juweel vir ontspanning. Restaurante is tops en almal laat mens baie welkom en spesiaal voel."
"Beautiful town which is centrally situated to experience what the Southern Cape offers. "