Verified Reviews
Wilderness
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Wilderness
Rated 4.8 out of 5 based on 774 reviews.
"Vir 'n rusvakansie of -wegbreek is dit puik, die hele atmosfeer laat jou sommer klaar ontspan, daar is baie restaurante en die meeste is pet-friendly."
"Strand is veilig om te stap met jou hond. Salina's resturant 'n moet. Hoekwil Country Cafe het die beste kaaskoek in die wêreld. Perdepoortperdritte in Wilderness se bos is 'n moet. Spar is oukei vir klein hoeveelhede. "
"Kan maar gerus Joplins Steak Bar besoek net buite die hek, kan somer stap om aandete te gaan geniet."
"Baie mooi, sal definitief weer besoek, maar daar kort meer bekende wegneem eteplekke in die area veral vir tieners."
"Wildernis is beslis 'n plek om te besoek. Ek was verras oor al die opwindende winkeltjies en eetplekke op die dorp. Die kus is absoluut pragtig."