Verified Reviews
Williston
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Williston
Rated 4.1 out of 5 based on 204 reviews.
"Pragtige dorpie, maar wat ons die meeste beïndruk het, was hoe skoon die dorp is. Geen papiere of gemors wat rondlê nie"
"You definitely have to put this on your bucket list even if you don't stay over. Manna restaurant has a very good menu even caters for vegetarians"
"Williston is diep in die geskiedenis van die Karoo en Noord-Kaap. Selfs al ry jy net deur of oornag een aand daar, die mense is gasvry, altyd behulpsaam en geniet 'n geselsie."
"Grootste teleurstelling beleef, moes hoender eet in die Karoo - skaapwêreld - by Manna-restuarant. Die voorraad-vragmotor nie uitgekom na besige naweek/week. Sal weer moet gaan."
"If you can go to the top of the mountain, where the cell towers sit on the outskirts of the town. It is like being on top of the world in the Karoo, you can see for miles in every direction, sunset is spectacular from this location. Would be nice if the Williston Mall could let everyone know if they are open or closed."
"Pragtige dorpie, skoon. Ons het sommer van die gastehuis na die restaurant gestap om te gaan eet. Baie veilig gevoel. 'n Regte stukkie "Kaap" - baie vriendelike mense."
"Go and visit it. The restaurant Manna is a worthwhile visit and an unexpected treasure."
"Manna Restaurant met sy stoep waar al die plaaslike inwoners mekaar ontmoet en iets onder die prop nuttig, is uitsonderlik en ons het lanklaas sulke kwaliteit skaapgeregte kon eet!"
"Williston is 'n rustige Karoo-dorp. Daar is 'n restaurant en vulstasies. Williston is ook nie ver van Calvinia af nie."