Successfully reported

Verified Reviews

Windhoek

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Windhoek

Rated 4.3 out of 5 based on 96 reviews.

Windhoek

Merensky Towers Unit 18

"Te besig en te warm."

Windhoek

Arebbusch Travel Lodge

"Vir seker! Maar mens kan nie te lank daar bly nie! Nie te veel om te doen of te sien nie. "

Eros, Windhoek

Helio Place

"Kommunikasie vanaf eienaar is swak."

Windhoek

Eden Chalets

"Windhoek se mense was vriendelik en hulpvaardig. Wees egter bedag - nie alle winkels aanvaar kredietkaarte nie. Hosea Kutako Lughawe was een van die laagtepunte op ons reis gewees - beknopte aankomssaal, swak geriewe, afwesigheid van basiese winkels (na 'n lang wag by immigrasie en vir bagasie, is mens goed dors)."

Windhoek

Okavango Guest House

"Baie om te sien in die stad. Stad se mense baie gedissiplineerd by bv. robot kruisings en stad is baie netjies met geen papier wat rondgegooi word nie."

Windhoek

Merensky Towers Unit 02

"Windhoek is vir my een van die mooiste stede wat ek al besoek het, met baie om te doen en wonderlike plekke om te besoek."

Eros, Windhoek

UrbanCamp

"Kyk, dit bly 'n stad en is besig, maar dit is skoon en alles in bekombaar naby aan die verblyf."

Windhoek

Bealtaine Chalet

"Ek dink dat Windhoek nie genoeg vermaak en ontspanningsplekke het vir kinders en tieners nie"

Windhoek

Pension Hotel Kamho

"Windhoek is 'n fantastiese bestemming vir besigheid en vakansie."

Windhoek

Suiderhof Self-catering Accommodation

"Ek voel baie veiliger in Windhoek as om in enige stad in Suid Afrika te bly, mense van Namibia is baie vriendelik. Windhoek in geheel is baie skoner as enige stad in Suid Afrika."

Klein Windhoek, Windhoek

Hotel Pension Casa Africana

"Dit is 'n baie mooi en rustige plekkie. Sal baie beslis weer kom. "

Windhoek

Cavallo Guesthouse

"Skoon, netjiese stad. Pragtige mall."

Windhoek

Arebbusch Travel Lodge

"Ek sal more daarheen trek as ek kon. Amazing."

Windhoek

Arebbusch Travel Lodge

"Lekker kuierplek met baie gawe inwoners."

Windhoek

Okavango Guest House

"Die mense op die lughawe met ons aankoms was baie onvriendelik en onbehulpsaam. Sal voorstel om hulle op te lei om die land se inkomstestrome beter te ontvang. Was dieselfde met die vertrek uit Namibië. Andersins hou ek van die land."

Windhoek

Arebbusch Travel Lodge

"Dis amazing! Sal sommer daar gaan bly."

Windhoek

Moderne Studio op Golfbaan

"Heerlike warm weer!"

Windhoek

Merensky Towers Unit 18

"Pragtige skoon stad."

Windhoek

Suiderhof Self-catering Accommodation

"Een van die skoonste stede in Afrika!"

Windhoek

Merensky Towers Unit 10

"Lekker stad omring met berge en baie om te sien en te beleef."

Windhoek

Coco Palm B&B

"Windhoek is volgens my vrou 'n plek wat jy enige tyd kan besoek."

Windhoek

Okavango Guest House

"Sal nie omgee om daar te gebly het nie."

Windhoek

Bealtaine Chalet

"'n Mooi stad wat uitstaan vergeleke met ander Afrika-stede."

Windhoek

Eden Chalets

"Baie om te sien en te ervaar in Windhoek."

Windhoek

Merensky Towers Unit 03

"An interesting city to visit with top class restaurants like Joe's with excellent cuisine. A must if you visit Windhoek."

Windhoek

Eden Chalets

"Vriendelik en jy voel veilig (versus RSA). Baie om te sien. "

Eros, Windhoek

UrbanCamp

"Eros is 'n woongebied en bied nie veel vir toeriste nie alhoewel die kamp baie goed geleë is."

Windhoek

Bateleur Self-Catering

"'n Pragtige stad. Dit is 'n besoek werd. "

Windhoek

Okavango Guest House

"Ongelukkig het ons net een nag oorgebly. Heerlik geëet by Joe's Beer House. Opvallend was hoe skoon Namibië oor die algemeen is."

Page
Page 3 - Showing 61 to 90