Verified Reviews
Witsand
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Witsand
Rated 4.6 out of 5 based on 672 reviews.
"Ons het ook lekker weer gehad, te midde van die wind wat maar kan waai. Die huis is baie goed toegerus, daar is van alles te veel."
"Rustige omgewing. Kan stap, visvang, roei of net lekker ontspan. Kan dit beslis aanbeveel."
"I will definitely come back again and refer this accommodation to my friends."
"Die Kersmark was 'n bonus en was gelukkig om dit oop te vang. Lekker pizza geëet by Ellie' s on Main en heerlike kalamari by Spasie on Breede. Besoek gerus die twee restaurante."
"WiFi wasn't working in the unit, but other then that a great stay!"
"Great place for a relaxed beach holiday, especially if you love fishing."
"Witsand is 'n baie lekker plekkie en die seelug doen mens baie goed en dis altyd veilig om te gaan stap."
"Dit is 'n onverwagse stukkie eenvoud, met soveel rykdom om te bied. Die mense, staproetes en die see - veral tydens die teenwoordigheid van die walvisse, kan nie in geldwaarde beskryf word nie."