Verified Reviews
Witsand
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Witsand
Rated 4.6 out of 5 based on 672 reviews.
"Witsand was baie lekker, goed vir die siel en ons het 'n baie rustige atmosfeer ervaar. Die winkel naby was net baie duur. "
"Pragtige, stil dorpie met die noodsaaklikste aangesien 'n mens ver van 'n dorp af is. Walvisse na aan die kus elke dag was 'n groot bonus."
"Sonder twyfel een van die land se beste kusplekke - en jy hoef nie 'n hengelaar te wees nie. Heerlike lang strand vir stap en dankbaar wees vir al die voorregte. Lekker eet- en kuierplekke, wonderlike voëls en natuurskoon en natuurlik, walvisse! Witsand gee mens weer vrede, vreugde en moed vir die stadslewe. "
"Where we stayed you have a view of the river, you need to take a short drive to the beach which is lovely, saw Whales frolicking in the ocean."
"Baie stil in wintermaande. Min aktiwiteite of besienswaardighede, maar natuurskoon en strand baie mooi."
"Very quaint, quiet little town with the most friendly people. Lovely view from Pili Pili Restaurant."
"Witsand is stil en rustig en as jy van visvang hou, die ideale plekkie om 'n paar dae te kuier."