Verified Reviews
Witzenberg Municipality
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Witzenberg Municipality
Rated 4.5 out of 5 based on 738 reviews.
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Tulbagh Travellers Lodge"Baie netjiese dorp met mooi besienswaardighede. Die omliggende area is ook baie mooi en die wynplase is volop."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Welbedacht Game and Nature Reserve"Tulbagh is 'n lieflike dorp met vriendelike inwoners. Almal het ons welkom laat voel."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
African Tulip Guesthouse"'n Historiese dorp met min besighede wat oop is na Covid. Vir etes is die hotel in Tulbagh 'n baie goeie keuse met uitstekende kos."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Bergsicht Country Cottages - Ruby Star"We did not have time to explore all of Tulbagh, so we'll be back to do that and for a longer stay."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
EpiStay"Daar is baie rondloperkinders in die dorp wat toeriste lastig val. Hoewel inwoners probeer om die probleem aan te spreek, is dit regtig steurend om op enige plek stil te hou, want jy kan nie waag om uit te klim nie."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
The Lark @ De Weiglhuys Farm"As jy in Tulbagh is moet jy definitief 'n draai maak by Kole en Deeg in die dorp. Beste pizza en roosterkoeke ooit. "
Tulbagh, Witzenberg Municipality
The Lark @ De Weiglhuys Farm"Die natuurskoon is pragtig om die dorp."
Prince Alfred Hamlet, Witzenberg Municipality
Bon Forelle Selfsorg"Sneeu-seisoen is pragtig! Andersins is dit meer van 'n sleepy hollow - rustig en rural. As jy dit soek is dit die plek om te gaan soek."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Raptor Rise"Tulbagh is 'n mooi dorp met verskeie eetplekkies. Die stap deur Church Street met al die inligtingsbordjies voor die huise vertel 'n geskiedkundige verhaal van die dorp."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Montpellier De Tulbagh"Post Covid it is advisable to find out what restaurants are open, their trading times and to make bookings beforehand if you are not self-catering as, even though it was a long weekend, we found it hard to find open restaurants in town under the present circumstances. This was not always the case pre-Covid, so one can only imagine it's due to economic stress and pressure. However it still remains one of the most beautiful little towns in the Cape! I'd imagine this would be the case for a lot of small towns in SA at the moment and can only hope that the hospitality industry recovers."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
L'Bloom Country House"Die omgewing is pragtig met talle wynplase en goeie restaurante. 'n Baie aangename ondervinding."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Wittedrift Manor House"A gorgeous place and met the most amazing people."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Awesome Getaway Mountain Cabin"We didn't had time to visit Tulbagh but with previous experience it's a very awesome place to visit."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
The Lark @ De Weiglhuys Farm"Vriendelike mense baie pragtige plekkies om te besoek en mooi natuurskoon."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Wittedrift Manor House"Baie mooi omgewing, klein-dorpsgevoel, mooi ou huise."
Wolseley, Witzenberg Municipality
Koraalboom"Baie wynplase waar jy 'n drankie kan geniet of iets kan eet. Baie rustige plekkie."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Schalkenbosch Wine Estate"A charming town with character and history."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Montpellier De Tulbagh"Daar is baie om te doen in en om die omgewing. Nice wynplase om nog tastings by te doen. Montpellier se tasting en pizza is natuurlik 'n moet doen. Was baie lekker."
Prince Alfred Hamlet, Witzenberg Municipality
Mon Desir Gastehuis"A great base to get into the Cederberg Mountains."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Eikelaan Farm Cottages"Ons tyd was net te min, want sou graag die leerfabriek en ander besigtighede wou besoek."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Riviera Cottage"Tulbagh het 'n oorvloed van aantreklikhede en aktiwiteite in 'n pragtige, rustige omgewing. Beslis aan te beveel vir 'n heerlike wegbreek!"
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Raptor Rise"Ou geskiedkundige dorpie as dit is waarvan mens hou. Baie geleenthede vir wynproe en so een of 2 kunsgallerye."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Eikelaan Farm Cottages"Dis 'n pragtige dorpie en ons sal beslis weer gaan."