Successfully reported

Verified Reviews

Zastron

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Zastron

Rated 3.4 out of 5 based on 50 reviews.

Rouxville, Zastron

Pandora

"Rouxville kort soos alle klein dorpies 'n sterk toerisme vereniging. Daar is pragtige vervalle geboue wat smeek om gebruik en gerestoureer te word. Ongelukkig is Rouxville seker nie op 'n toerisme roete nie. Die gevoel van die dorp is veilig en rustig."

Zastron

Vultures Lodge

"Dit is 'n beter opsie as Aliwal indien jy wil halfpad rus. Die dorpie is stiller en vriendelik. Daar is lekker stap geleenthede en die berg is pragtig. Wat 'n heerlike verrassing."

Zastron

36 On Boom B & B

"Zastron is a small town but a great stop over if travelling from Durban to PE."

Zastron

Die Dampondok

"Pragtige berge."

Zastron

Mountain View

"We had a wonderful dinner at Nell's restaurant in town. Pleasant atmosphere and a well presented meal. We departed on the Sunday morning and it was just unfortunate that the renowned butchery was closed."

Rouxville, Zastron

Tinkerbell

"Die paaie in die dorp is pateties."

Zastron

Mountain View

"Die dorpie was nie vir ons mooi nie, nie mooi na gekyk nie en nie skoon nie. "

Zastron

Mountain View

"Ek dink dit is meer die tipe dorp waar mense oorslaap as vakansie hou, alhoewel mens maklik vir 'n dag of twee by Mountainview kan oorbly. Die dorp is baie klein en bied nie veel nie, maar is op 'n ongelooflike mooi roete langs die Drakensberge geleë en jy kan vandaar klomp plekke in die omgewing besoek."

Zastron

Mountain View

"Die dorpie het vreeslik agteruitgegaan. Munisipaliteit doen nie die nodige instandhouding nie. Omgewing en die berg is pragtig. Ons het heerlik geëet by Nel's restaurant!"

Zastron

Vultures Lodge

"Zastron is goed geleë en het lieflike, groot woonhuise. "

Zastron

Vultures Lodge

"Grondpaaie, rustige klein dorpie."

Zastron

36 On Boom B & B

"The food at Nel's restaurant was excellent."

Zastron

Vultures Lodge

"Ons het Nells Restaurant geniet."

Zastron

Bly & Gly Guest House

"Pragtige Suid-Vrystaatse dorpie."

Zastron

Tinkerbell

"Ek was net 'n kort rukkie in Zastron, maar dis n oulike dorpie met karakter. Gaan eet beslis by Nells as jy daar is, dis kos uit die hemele."

Zastron

Vultures Lodge

"Sal graag langer in Zastron wil bly sodat ek die groot rotsformasies kan verken wat oor Zastron uitkyk."

Zastron

Die Berghut

"Sal weer gaan en die natuur geniet asook die gasvryheid."

Zastron

36 On Boom B & B

"Die paaie is sleg en dit kort 'n goeie kafee."

Zastron

Lusthof Self Catering

"Die dorpie is gerieflik vir oornagplek."

Page
Page 2 - Showing 31 to 50
MonTueWedThuFriSatSun
2829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345678
MonTueWedThuFriSatSun
2829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345678