Verified Reviews
Zululand
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Zululand
Rated 4.4 out of 5 based on 1538 reviews.
"Ons het daar gewoon vir 20 jaar. As 'n vakansiedorp is dit baie warm en geskik vir seem en visvang. Daar is ongelukkig nie veel om te doen vir die jong klomp nie. As jy jou van wild is Hluhluwe game reserve net die plek om heen te gaan."
"Een van die mees ontspanne plek op die hele Suid Afrika en almal is vriendelik en behulpsaam."
"Die toegangfooi om die strand te besoek is belaglik, maar dit is skoon en mooi en gerieflik. Ons sal vir seker weer gaan."
"Beautiful but has been more developed in the past years since I have been there last. Safety and comfort is good. "
"Dit is 'n pragtige natuurskone bewaringsgebied wat mens 'n perfekte mengsel van see asook wildtuin vakansie bied. Die aktiwiteite in die area is 'n goeie verskeidenheid van ekotoerisme, hengel, kulturele uitstappies en sommer net lekker ontspan. Ek sal dit sterk oorweeg om weer so vakansie te hê in die nabye toekoms."
"Sodwana is 'n baie netjiese en georganiseerde reservaat. En dis altyd lekker om daar te kuier."
"Dis nie duidelik waar mens toegang kan kry tot die dam nie, maar mens kan dalk meer huiswerk doen om uit te vind."
"Superb scenery, great experience, so many place to see and the wildlife is amazing."
"Die area is besig om te groei met baie werk en konstruksie wat gedoen word in die omliggende areas. Dit beteken dat daar toekomstige voor uitgang is vir die area."
"We were very disappointed by the state of the town. Very run down, and the estuary is a huge disappointment for a fishing visit. The roads to the estuary are also all in quite a state with big holes. Pity as we were so looking forward to our holiday there."
"Daar was minder wild en voëllewe as wat ek verwag het. Die snorkel in die see was 'n belewenis."
"St Lucia is ons klein stukkie hemel in Suid-Afrika, ongelooflike mooi plek!"