Verified Reviews
Aliwal North
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Aliwal North
Rated 3.5 out of 5 based on 148 reviews.
"Ons het deurgery op pad huis toe, maar indien 'n mens tyd het kan jy lekker ontspan langs die Oranjerivier."
"This is really a town to travel through and there aren't any real attractions within the town. Restaurant options were rather uninspiring too."
"Ons het vir spesifieke redes na Aliwal-Noord gegaan en kon die RKK se uitgebreide fasiliteite besigtig. Jammer ons kon nie met 'n begeleide toer gaan nie. Die dorp het baie ander besienswaardighede en verdien om besoek te word."
"The Little Ranch is a must for lunch or dinner. Hands down the best pork I've ever eaten and the steaks are out of this world!"
"Die Oranjerivier is 'n aantrekking, maar ongelukkig is dit al wat mooi is in die dorp."
"Dis 'n tipiese, maar skoon plattelandse dorpie en ons het regtig heerlik by Riverside Lodge geëet. Ek sal weer daar oor bly op pad iewers anders heen, maar glo nie ek sal langer as een nag daar wil deurbring nie. "
"Good stopover to the coast, not much going on there though. Riverside lodge is nicely located, but service is slow."
"Ons het net een aand oorgeslaap. Kon slegs 1 eetplek kry, Wimpy, waar ons kon sit en eet sonder dat daar mense om jou rook. Dit was oor 'n naweek en niks was oop in die dorp nie. "
"Dis duidelik dat Aliwal Noord vroeër jare 'n dorp met glorie en status was; dit wil egter voorkom of daardie destydse glorie effens by die rivier afgespoel het. Dele van die dorp is in dringend soeke na opknapping en instandhouding. Nietemin, ons het 'n baie heerlike bord kos geniet by die Riverside Pub and Grill - definitief 'n moet."
"An excellent town to take a rest and recoup when you are on your way to the coastal holiday places or travelling back to either Johannesburg or Cape Town. "