Verified Reviews
Aliwal North
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Aliwal North
Rated 3.5 out of 5 based on 148 reviews.
"Nadat ek die gekiedenis gelees het sal ek graag die dorp wil verken. Hier het baie gebeur wat gerespekteer en waardeer moet word. Wil terugkom en oorbly."
"We found it to be an ideal stop over spot. Town is neat, with all the facilities one would need."
"Pragtige natuur. Silwerskoon, spierwit lakens, ons het soos konings gevoel. Sal definitief weer daar oorbly!"
"The Pantry is 'n moet vir ontbyt of enige ander etes, (Net jammer hul is toe op Sondae), Oppihoek is lekker vir 'n 'koue een' en Riverside Lodge se pizza's bly 'n wenner."
"Sal Aliwal aanbeveel. Lekker gekuier in die winkels en die eetplek. Die Opstal aan beveel vir lekkeerr eet.."
"Het jare daar gebly en wou graag my herinneringe toets. Die dorp lyk baie deurmekaar en onnetjies; die eertydse warmwaterbron is vervalle: teleurstellend!"
"Ons was baie verras met die dorp, want ons het altyd nog net deurgery. Dit wys net: vakansiegangers moet tyd maak om die dorpe te verken. "
"Beslis die plek om te wees in die winter as jy wil opkrul onder die komberse met 'n boek."
"Aliwal is nie meer die plek wat hy jare gelede was nie, maar dit is 'n goeie oornagplek veral as jy op pad is na die Oos-Kaap. Ons het wel baie vriendelike hulp ontvang by die Vodacom-winkel waar ons iets moes gaan koop. "
"Bly om te sien hulle werk weer aan die fasiliteite om die bronne reg te maak."
"Aliwal Noord het baie agteruitgegaan die afgelope jaar van my vorige besoek. Ek gaan volgende jaar na ander alternatief kyk vir my volgende besoek aan Lesotho."
"Was ons huweliks herdenking en moes toe uitvind dat geen alkohol verkoop mag word na 18h00 op 'n Sondag nie! Moes maar met koeldrankie 'n glasie klink!"