Verified Reviews
Amanzimtoti
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Amanzimtoti
Rated 4.5 out of 5 based on 980 reviews.
"Amanzimtoti is 'n baie aangename bestemming. Baie om te doen en sien vir jonk en oud."
"Lekker strand vir swem, speel en visvang. Genoegsame winkels baie naby. Geen ongeruimdhede terwyl ons daar was."
"Ons het in Durban, Port Shepstone en Richardsbaai gewerk. Dit ligging was puik en baie na aan die snelweg."
"Ons was dalk maar net die verkeerde tyd daar met al die riots, maar die gemeenskap het die area beskerm en mens het veilig gevoel in die area deur die moeilike tyd. Maar was al vorige keer daar en dit is 'n baie lekker plek vir vakansie."
"Beaches are clean and you are close to all the necessary shops and malls. Great place to go for a holiday."
"Doonside is not what it used to be in the past. Take care if travelling after dark there are many shady looking characters."