Verified Reviews
Barberton
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Barberton
Rated 4.2 out of 5 based on 96 reviews.
"Die natuur is besonders en daar is baie om te ontdek. 'n Dorp met 'n ryke geskiedenis."
"Good place to stop over on the way to Kruger. Malelane gate is an hour away."
"We arrived late in the dark and left early so unfortunately did not see much of Barberton but loved the trees and birds and views of the surrounding mountains."
"Die geo-roete is ongelooflik goed beplan en die verduidelikings van die geologie is wêreldklas. Barberton is een van die skoonste dorpe wat ons al besoek het. Ongelukkig was die museums gesluit as gevolg van die Covid-inperkings, maar dit bied 'n goeie verskoning om weer te gaan!"
"We did not get an opportunity to explore Barberton as this was just and overnight stop."
"Barberton has so many hidden beautiful treasures. Wish local government can just take care more about the basic infrastructure of this beautiful town with so much heritage."
"Het 'n afspraak gehad met Tony gehad en hy het ons vergesel op die Geo trail wat werklik baie insiggewend was."
"Wij slechts een nacht geweest en hebben Barbarton niet verkend. Het is een rijke omgeving wegens de mijnen."
"Barberton bied baie besienswaardighede in en om die dorp. Sal beslis weer terugkeer om nog meer besienswaardighede te besoek."
"Interessante dorp met 'n interessante geskiedenis wat baie meer bemark moet word as 'n toeristebestemming. Die twee jong mense by inligtingskantoor was baie vriendelik en behulpsaam. Die koffiewinkel by die inligtingskantoor word sterk aanbeveel. Die geologie is ongelooflik interessant en daarom 'n wêrelderfenisgebied."