Verified Reviews
Beaufort West
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Beaufort West
Rated 4 out of 5 based on 1694 reviews.
"Die dorp is inderdaad 'n museumdorpie. Hou hierdie dorpie skoon en mooi sodat Chris Barnard se legacy kan voortbestaan."
"Beaufort-Wes se ligging maak dit 'n lekker oornagstop. Verder gaan daar nie veel aan nie."
"Die nasionale park is mooi en interressant. Dit sou beter wees saam met ouer kinders - die kleintjies raak te gou warm en onrustig."
"Die verblyf was baie lekker en wat ons verwag het maar het ons onveilig in die dorp gebied gevoel wat aangehelp is deur iemand wat ons aanwysing gevra het wat ook gesê het ons moet eerder ry as loop want dit is veiliger."
"Die hoeveelheid vragmotors wat regdeur die dorp beweeg kan gevare inhou vir die inwoners. Kan daar nie 'n alternatiewe roete om die dorp oorweeg word nie?"