Successfully reported

Verified Reviews

Beaufort West

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Beaufort West

Rated 4 out of 5 based on 1694 reviews.

Beaufort West

X Ventures

"Goeie vakansieplek!"

Beaufort West

Wagon Wheel Country Lodge

"Een van die netjieste en skoonste dorpe waardeur ons gereis het."

Beaufort West

Dreams

"O, die lekker skaapvleis!"

Beaufort West

Beaufort Manor Country House

"Die kwaliteit wat ons daar gevind het, is baie beter as in sekere stede. "

Beaufort West

Wagon Wheel Country Lodge

"Nog altyd geniet om hierdeur te reis en van tyd tot tyd te stop."

Beaufort West

Sleep @ Beaufort

"Rustige dorp met vriendelike mense."

Beaufort West

Dreams

"Klein dorpie met lieflike mense en lekker restaurante!"

Beaufort West

Wagon Wheel Country Lodge

"Good overnight point between Johannesburg to Cape Town."

Beaufort West

Casablanca B&B

"Pragtige geskiedkundige dorp met vriendelike mense wat jou net tuis laat voel."

Beaufort West

X Ventures

"Pleasant 'desert' sort of town due to the dry season."

Beaufort West

Garden Corner Guesthouse

"Pragtige, historiese dorpie."

Beaufort West

Karoo Heart

"Enigste probleem van Beaufort-Wes: Dis baie warm."

Beaufort West

Young's Halfway House

"Was verras oor lekker eetplekke, vriendelike mense en interessante winkels met mooi goedjies."

Beaufort West

94 on Donkin Guesthouse

"Dis 'n wonderlike pitstop met alle basiese goed wat jy as reisiger op die pad nodig het."

Beaufort West

Suretta's B&B

"Lekker halfwegstasie vanaf Gauteng."

Beaufort West

17 On Bird Guest House

"Verlief op hierdie Karoodorpie en sy mense!"

Beaufort West

X Ventures

"Dis maar 'n klein, warm en stofferige dorpie. Baie warm en droog op die oomblik. "

Beaufort West

Suretta's B&B

"For a overnight stopover or stay I would recommend a traveller from Jo'burg to Cape Town."

Beaufort West

Wagon Wheel Country Lodge

"Net bedoel vir oornag, maar probeer gerus die 4 Sheep Restaurant, dis die moeite werd!"

Beaufort West

La Paix Guesthouse

"So sentraal vir elke reisiger na die Kaapse bestemming."

Beaufort West

Ye Olde Thatch

"Gebruik area slegs vir oorslaap."

Beaufort West

Boeteka

"Daar is baie slaapplek."

Beaufort West

Casablanca B&B

"Die nasionale park is 'n pluspunt."

Beaufort West

Wagon Wheel Country Lodge

"Soveel mooi dinge om raak te sien met soveel geskiedenis."

Beaufort West

Beautiful in Beaufort

"Die meeste mense is baie vriendelik en behulpsaam in Beaufort-Wes. Maar die dorp self is 'n bietjie vuil. Mens sou verwag omdat daar baie toeriste kom, dat die dorp darem skoon gehou sou word. Dit kan 'n prag dorp word. maar dan sal almal hul kant moet bring."

Beaufort West

Die Kussinkie

"Lekker kos by verskeie restaurante."

Page
Page 41 - Showing 1201 to 1230