Verified Reviews
Bela-Bela
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Bela-Bela
Rated 4.3 out of 5 based on 731 reviews.
"Gerieflik naby Pretoria vir 'n naweekwegbreek in die bosveld."
"Lovely town, small country living and has everything you need and can think of. Enjoyed our time there."
"Die hele Mabalingwe het my min beïndruk. Ek het nie veel kennis van ander plekke in die Bela-Bela-omgewing nie. Ek glo egter dat daar baie goeie plekke elders in die omgewing is."
"Ons het die warmbaddens in Bela-Bela een dag besoek en die kinders en kleinkinders het dit baie geniet. Ons het ook uitgeëet by 'n restaurant om een van die kinders se verjaarsdae te vier en inkopies gedoen in Bela-Bela. Daar is baie lekker vrugte in die omgewing."
"I always visited Bela-Bela and mostly I find it has a lot of new faces, in other words this is the place of all visitors. There is a lot of entertainment. "
"It's a wonderful place, we still want to explore more places in Bela-Bela."
"Die dorp self het oor die jare maar bietjie agteruit gegaan, maar die inkopiesentrum het gelukkig alles gebied wat ons nodig gehad het. "
"Bela-Bela het oor die laaste jare baie uitgebrei en met 2 inkopiesentrums staan hulle vir niemand terug nie. Met Spar, Checkers en PnP is die plek gewis 'n toerisme aantreklikheid. Daar is genoeg restaurante en oorde in die omgewing."
"Very close to all shops and got what we needed. There is a nice butchery with superb wors."
"Bela-Bela is one of the good place to be visited. Will always come to Bela-Bela and this visit was the second one."
"Daar is baie om te doen en vele plekke om te besoek in en om Bela-Bela. Waterberg Zipline, Krokodil Plaas, Klein Kariba, Warmbad Zoo. Die dorp self laat 'n mens net onveilig voel, veral laataand."
"Thorough cleaning is needed under beds and spider webs in the windows need to be removed."