Verified Reviews
Big Bay
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Big Bay
Rated 4.7 out of 5 based on 118 reviews.
"Lekker naby die strand geleë, baie eetplekke en besienswaardighede naby geleë."
"Ek dink dis 'n baie mooi toeristebestemming. Dis buite die geraas van Kaapstad en baie rustig."
"Daar is 'n redelike verskeidenheid van winkels beskikbaar in Seaside Village kompleks om die meeste van jou behoeftes te bevredig. Net jammer Checkers was besig met opknapping met die gevolg dat die winkel redelik deurmekaar was.Ons net nie regtig die geleentheid gebruik om meer van die Big Bay omgewing te leer ken nie, tyd was te beperk."
"Big Bay is lekker vir 'n vakansiebestemming en ons het geen probleem met die ligging nie."
"Perfect for tourists, the sea is a stone throw away. It's centrally located and travelling to V&A Waterfront, Table Mountain as well as other tourist attraction sites are easy. The best place to visit. "
"Ons hou reeds die afgelope 6 jaar ons verlof in Big Bay. Dit is na ons mening en van die beste 'dorpe' om in vakansie te hou. Die meeste noodsaaklike kettingwinkels is binne stapafstand, baie restaurante om van te kies. Skoon veilige strand. "
"Ons hou van Big Bay, want alles is net so by mekaar en gerieflik Ek sou wel 'n swem area soos miskien 'n onderdak swembad vir vakansiegangers aanbeveel."