Verified Reviews
Bloemfontein
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Bloemfontein
Rated 4.1 out of 5 based on 2068 reviews.
"Could not see much of Bloemfontein, got there late and left early. Was just a stopover in between Cape Town and Nelspruit."
"Vuil en stukkende ongemerkde/geverfde strate en straatname op randstene baie swak en onopsigtelik."
"Die strate is soos die res van die land in 'n patetiese toestand. Die stad is vuil."
"We traveled there for the hockey tournament and did not have much time to do anything else but the Preller mall and eateries were our breakfast and dinner spots and we loved it! "
"Bloemfontein kan meer doen om as 'n toeristebestemming bekend te word, bv die Hoogste Hof van Appel, Grey College se pragtige gronde, die Naval Hill wat 'n bewaringsgebied was, maar nou redelik verwaarloos is. Daar is soveel dinge wat in Bloemfontein se guns tel, maar wat die afgelope paar jaar afgeskeep is wat instandhouding betref."
"We didn't find anything interesting to do or see in Bloem, so we didn't make a trip into the city. We just passed on through."
"Die nabye omgewing, paaie en winkelsentrums was netjies. Die toernooi se funksies was in die BON Hotel in die middestad. Niks fout met die hotel nie, maar die area daarom lyk vervalle met hope rommel/vullis (soms aan die brand) oral op die sypaadjies. Ook heelwat slaggate op ons roete."
"Ek is 'n oud-Bloemfonteiner en het my voetspore daar afgestof soos wat dit agteruitgegaan het. Dit is baie hartseer dat een van die mooiste stede (Blommestad) so verniel is."
"Dis jammer die dorp het so agteruit gegaan. Die paaie is maar vervalle en dit is duidelik dat daar nie veel onderhoud gedoen word nie."
"The road surfaces and the city centre are in a bad state. However, there are areas surrounding Bloem that are nice and have all the facilities one needs (some nice suburbs and malls)."