Verified Reviews
Bloemfontein
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Bloemfontein
Rated 4.1 out of 5 based on 2068 reviews.
"Ons was net in die universiteit se omgewing, so my indruk van die stad is beperk. Lyk baie verwaarloos en nie 'n toerisme mekka nie."
"I had work to attend for 1.5 days of my 5 day stay and the rest I had nothing to do, the reception clearly said "Sorry there are no attractions or anything else to do except going to the malls." Fortunately I had a companion to accompany me."
"Mooi fasiliteite maar die dorp self het aandag nodig. Ek sien dat die munisipaliteit darem nou gras sny en strate teer, so daar is hoop!"
"Dit is so hartseer om te sien hoe Bloemfontein ook maar agteruitgaan. Slaggate in die strate en straatligte wat dood is - nogal in redelike hoofstrate."
"Ongelukkig nie in die bedenklike toestand waarin die paaie, gebrek aan higiëne en algemene toestand waarin die stad tans verkeer nie. Die besoek aan die Suidpark-begraafplaas was vir ons 'n hartseer ontnugtering en ons sou nooit kon dink dat die plek so vervalle kon raak in so 'n kort tydjie nie. Ons sal Bloemfontein aan geen toeris kan aanbeveel in die huidige toestand nie. Wat 'n verleentheid vir ons as oud Bloemfonteiners oor verloop van +- 70 jaar."
"Die dorp kort hulp. Geen straatligte werk nie, bome in die pad en lang gras orals."
"Die oornagverblyfplekke is in 'n mooi omgewing, gerieflik naby die hoofweg geleë. Al die tuine is pragtig en goed versorg. Die mense is besonder vriendelik en behulpsaam. Boonop is Bloemfontein 'n gerieflike halfwegstasie vir ons wat van OL af kom!"
"We always stay in Bloemfontein on our way home from December holidays, and have always enjoyed our stay overs."
"Ver genoeg middelbestemming na 'n lang rit veral vir bejaardes van JHB, PE of Kaapstad. "
"Was teleurgesteld in die omgewing op pad na Nightingale. Al die tuine was toegegroei onder gras en onkruid. Paaie se middelmanne bebos. Duidelik dat munisipaliteit lankal nie meer die pragtige stad van Bloemfontein in stand hou nie."
"Bloemfontein het baie agteruitgegaan, met die basiese dienste wat nie toegepas en uitgevoer word nie."