Verified Reviews
Bloubergstrand
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Bloubergstrand
Rated 4.7 out of 5 based on 1064 reviews.
"Ek is mal oor Bloubergstrand en sal nie sommer na ander plek toe gaan nie. Wat vir my baie mooi is, is die eetplekke op die strand met die uitsig van Tafelberg."
"Baie oulike restaurante in die nabye omgewing. Ook baie lekker fietsrybane wat veilig was om in te ry."
"Ek probeer om in die Bloubergstrand omgewing te bly wanneer ek in Kaapstad is. Dis rustig en het die mooiste uitsig!"
"Big Bay is a beautiful area with shops, beach and restaurants in close proximity. Ideal place for holidays or business trip."
"Blouberg is definitief ons aftreebestemming! Altyd net 'n plesier om daar uit te hang. "
"Bloubergstrand is 'n uitstekende toeristebestemming. Baie mooi met die see en Tafelberg in die agtergrond."
"Baie goed geleë en uitsig asemrowend. Ek was beïndruk met diens vandat ek bespreek het, totdat ek teruggekom het. Sal beslis weer soontoe gaan en LekkeSlaap aanbeveel."