Verified Reviews
Boland
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Boland
Rated 4.6 out of 5 based on 5716 reviews.
"Goed geleë om die Kaap te verken. Pragtige dorpie met genoeg eetplekke. Dit is 'n bietjie aan die duur kant."
"Paarl is pragtig, maar het net daar oorgeslaap op pad, dus nie werklik die keer tyd daar gespandeer nie."
"Pragtige toeriste-dorp met baie geskiedenis. Ons sal beslis weer in Tulbagh wil oorbly."
"Alle fasiliteite binne bereik, en naby aan wynroete en omliggende toerisme-aantreklikhede."
"Definitely a nice place for weekends and holidays. Beaches are clean and walking on the strand so peaceful. "
"It is a quiet area, not far, but away from main/busy roads, traffic and noise. It borders on vineyards and forest and exudes a tranquil atmosphere. It seems to be an upmarket area and a lovely residential suburb. It has picturesque views We felt safe as we went for early morning runs."
"Oorgenoeg om te sien en te doen op hierdie idilliese dorpie. Die sonsondergang trekkerrit met plaaslike wyn en eetgoed (Scenic Tractor Ride, Oudekloof Wine Estate) en Jan Wolmerans se insiggewende en kleurryke blik op Christo Coetzee se werk en lewe (Christo Coetzee Gallery & Museum), verdien spesiale vermelding."
"Dis 'n baie mooi bestemming. Ek dink veiligheid kan 'n problem wees in die aand - met mense wat tot laat op straat rondloop."
"Mooi kleim, skoon dorp met vriendelike mense en lekker eet plekke! Ons het Tulbagh baie baie geniet!"
"Baie om te doen en te besigtig, maar parkering is 'n groot probleem. Indien jy wel een kry, betaal jy R12 per uur met kaart, geen kontant word aanvaar nie."
"Pragtige natuurskoon met berge op jou voorstoep. Groot mall om al jou inkopies by te doen, indien nodig."