Verified Reviews
Boland
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Boland
Rated 4.6 out of 5 based on 5716 reviews.
"Pragtige dorp waarop sy inwoners trots is. Het by al die museums goeie inligting deur personeel ontvang. "
"Pragtige dorpie met lieflike strand en pragtige uitsig op die omringende berge. Strate is netjies met paar eetplekke en groot hotelle op kusweg. Eetplekke ook beskikbaar in naby geleë Somerset Mall. "
"Die strand baie skoon, baie eetplekke, winkels om inkopies te doen, veilig en heerlike swemstrand."
"Pragtige dorp wat Noordwesters wil laat trek maar kyk bietjie na straatname. Dit is soms moeilik vir 'n reisiger om te vind."
"The linen was to heavy for the season. I would suggest a thinner bedspread for summer."
"Geniet die strand en dit is skoon. Geen bedelaars wat ons daar gesien het nie. Uitsig vanaf Spur is baie mooi."
"'n Baie aangename bestemming met groot verskeidenheid aktiwiteite, restaurante en kuierplekke, gewoonlik binne stapafstand van gastehuise. In die nabye omgewing is daar ook baie om te sien en te doen. Ons besoek was gedurende die erge brand in die pas, maar nogtans was dit baie bevredigend."
"Altyd lekker om by die strand met vakansie te wees alles is baie naby mekaar eetplekke, vermaak en die strand."
"Altyd lekker op Tulbagh. Tulbagh Hotel vir 'n Sondagmiddagete is 'n goeie keuse."
"Volgens ons die beste see-vakansieplek. Geniet die see tot so 10 to 11 uur die oggend, dan kom die wind op. Dan is Boland, Kaapstad, Franschhoek, Stellenbosch, Somerset-Wes alles binne 'n uur se reis."
"Om oor te bly in Wellington kan van plekke deur toeriste in die omgewing besoek word. "